Saturday 16 February 2013

Goyas Ghost


Goya's Ghosts


*Goya is die koning se persoonlike kunstenaar hy het die koningklike gesin geskilder en die kerke in daardie tyd was korup.Die kerk het nie van Goya se klein plaat kunswerke gehou nie hulle het geglo hy skilder Demone.


*Die kerk het die mense baie sleg behandel hulle het die mense onder vraag  gesit waar hulle gemartel was ,onskuldige mense was  gemartel


*Kerke het veroorsaak dat mense nie vark mag eet nie , as hulle onskuldige foute gemaak het was hule  dusgemartel Die kerke het die saamelewing heeltemal  beheer.


*Die Fraanse filosowe was gesien as die antigris , hulle het geglo dat mense die belangrikste was en eerste moet kom voor als.Voltaire was n Filosoof ,die mense het later geglo dat die christene verkeerd was toe was als omgekeerd ,fraanse wou demokrasie trugbring.


*Die Fraanse het in spanje gestorem gevat wat hulle wou en die dominie was in die tronk gegooi, die  burgers van spanje was toe later gehelp deur die Britte

No comments:

Post a Comment