Wednesday 13 March 2013

Realisme


Realisme

Realiste het so realisties as moontlik probeer skilder en nie net koninglikes nie maar ook die allerdaagse werkers soos The stonebreakers is die tiepiese werkers klas wat uitgebeeld word. Hulle het baie gebruik gemaak van natuurlike kleure en baie harde buitelyne.Baie gebruik gemaak van bruine en oranja en groen en blou .Realisme was n hele nuwe stap in die kuns geskiedenis en was baie erinstig op geneem.

Courbet was n baie bekende realistiese skilder wat sy merk gemaak het in kuns geskiedenis.

Realisme in letterkunde en visuele kunste verwys na die poging van die klassifikasie van vakke volgens die empiriese en sekulêre reëls, soos hulle beskou word om net in 1/3 persoon se objektiewe werklikheid bestaan​​, sonder interpretasie en detail. Die benadering glo in die beginsel dat die werklikheid is onafhanklik van 'n individu ​​taalkundige praktyke, en dus bekend mag word aan die kunstenaar wat hierdie vorm van 'die werklikheid' kan getrou verteenwoordig

Impressioniste


       impressioniste
 Impressioniste was baie gekenmerk op hul geboke kwashale en  kort sigbare kwashale elke kleur  onderskeibaar  maar word opties gemeng  verf was dikwils impasto.
Impressionisme was 'n 19de eeukunsbeweging wat begin het as 'n los genootskap van kunstenaars wat in Parys gesetel was, wat begin het om hul werk in die jare 1860 in die openbaar uit te stal.
Die naam van die beweging is afgelei van Claude Monet Impressionisme beskryf ook kuns in hierdie styl, maar na die laat 19de eeuse tydperk Die invloed van Impressionistiese denke het buite die kuns wêreldversprei en aanleiding gegee tot Impressionistiese musiek en Impressionistiese literatuur.Kenmerke van impressionistiese skilderkuns sluit ondermeer die volgende in: sigbare kwasmerke, helder kleure, oop komposisie, klem op die veranderings van lig met tyd, gewone onderwerpe en ongewone aansigte.Impressionisme beskryf ook kuns in hierdie styl, maar na die laat 19de eeuse tydperk.
Teen die laaste jare van die 19de eeu het die publiek geglo dat hierdie kunstenaars nuwe  kunswerk vasgevang het, al het dit nie die goedkeuring van die kunsstigting weggedra nie. Die impressioniste het skoonheid beskou in eerlike / opgerte houdings en komposisies in die speel van lig en in die helder en wisselende gebruik van kleur.
van Gogh
Impressioniste het prober om die oomblik net soo soos hy dit sien op sy kanvas vas te vang so het dit baie keer nie baie goed gelyk nie maar half kunswerke gelyk waar hulle dit later weer verbeter het.

.