Wednesday 13 March 2013

Impressioniste


       impressioniste
 Impressioniste was baie gekenmerk op hul geboke kwashale en  kort sigbare kwashale elke kleur  onderskeibaar  maar word opties gemeng  verf was dikwils impasto.
Impressionisme was 'n 19de eeukunsbeweging wat begin het as 'n los genootskap van kunstenaars wat in Parys gesetel was, wat begin het om hul werk in die jare 1860 in die openbaar uit te stal.
Die naam van die beweging is afgelei van Claude Monet Impressionisme beskryf ook kuns in hierdie styl, maar na die laat 19de eeuse tydperk Die invloed van Impressionistiese denke het buite die kuns wêreldversprei en aanleiding gegee tot Impressionistiese musiek en Impressionistiese literatuur.Kenmerke van impressionistiese skilderkuns sluit ondermeer die volgende in: sigbare kwasmerke, helder kleure, oop komposisie, klem op die veranderings van lig met tyd, gewone onderwerpe en ongewone aansigte.Impressionisme beskryf ook kuns in hierdie styl, maar na die laat 19de eeuse tydperk.
Teen die laaste jare van die 19de eeu het die publiek geglo dat hierdie kunstenaars nuwe  kunswerk vasgevang het, al het dit nie die goedkeuring van die kunsstigting weggedra nie. Die impressioniste het skoonheid beskou in eerlike / opgerte houdings en komposisies in die speel van lig en in die helder en wisselende gebruik van kleur.
van Gogh
Impressioniste het prober om die oomblik net soo soos hy dit sien op sy kanvas vas te vang so het dit baie keer nie baie goed gelyk nie maar half kunswerke gelyk waar hulle dit later weer verbeter het.

.




 

No comments:

Post a Comment