Fauvisme
Drie Fraanse kunstenaars het sm spandeer op
die dorpie Colliore.Met hulle trug keer
het hulle almal kunswerke uitgetal by slon dAutumn.Kykers was geskok met die
gebruik van kleur wat so uiters anders was.
Almal wat n invloed gehaad het op Fauvisme
was Vincent van Gogh met sy nie beskrywende en emosionele kleure,Paul
Gauguin het sy ideas baie
beinvloed,George Seurat se suiwer kleure.
Hulle was gekenmerk op hulle naturalistiese
temas uitgebeeld nie,maar alledaagse tonele.
Hulle onderwerpe was van wilde of dier
agtige temas uitgebeeld nie.Maar alle daagse Tonele soos landskap.
Hulle kleur is sterk as wat n vorige
temas.Ondergeskik aan kleur is gebruik om vorm lig en diepte uit beeld.
Henri Matisse
Hy was die belangrikste
Fauvisme kunstenaar,en een van die meesters van moederne kuns.Hy was n
prokereur begin en het toe kuns studier onder leiding van die onderwyser
Mareau.Alhoewel Matisse se skilderye uniek voorkom, het hy baie stadig en
moeisaam gewerk.Sy kuns weerspieel sy
lewe , die uitsig binne sy woonstel en die ou man was hy aan n geleef het. Een van sy
bekendste kunswerke die The green Stripe.Dit word deur n onkonvensionele manier
uitgebeeld.Die werk het skokgolwe deur die Herfssalon gestuur weens die kras
helder en intense kleur .DIt is n portret van sy vrou Hy was n denkbeeldige
skilder .Hierdie werk is gekritiseer as ‘n beledeging vir n vrou’Matisse het
glo op hierdie kritiek gereageer deur te
se dat hy nie vroue geskilder het nie maar skilderye.