Monday 13 May 2013

Die Brucke


Die Brucke
3 jong argitek studente ,hul het as die Die Brucke bekend gestaan.Hulle het die naam die brug gekies  om alle revolusioneere elemente,asook Parys en Dresden met mekaar te bind.Hulle het n ou slag huis gehuur waarin hulle saam gewerk het en hulle het dieselfde uitgangspunt oor die lewe gegee.Elke lid was vry om te werk soos hulle gevoel het was die regte manier, met veskillende teksture en emosie te gebruik in hulle kleure .
Temas
Hulle het hulle sosiale omstandighede gekritiseer .Die boodskap wat hulle uitgebeeld het was baie belangrik eerder as die vormele element.Hulle het hulle gevoelens uitgebeeld in hulle kunswerke dit was baie persoonlik.Hulle het liefde en jalousie ens.. prober uitbeeld .
Kleur
Hulle  het gebruik gemaak van primere jleure maar het toe later na meer somber kleure gegaan waar dit donkerder kleure gebruik is.Hulle sterk kleur kontras het hulle konflikte in die lewe uitgebeeld.
Vorm
Klem op emosie het hulle gevorseer om meer van vorms te verander en minder detail aan hulle kunswerke te sit.
Kwaswerk
Bree, vrye kwashale word deur emosie geskep , kwashale is die bewys van die kunste naar se emosies.
Dan Blaue Reiter
Die naam is opgemaak deur die idea dat marc het van perde gehou en kaandinsky het van blou gehou ,toe het hulled us die 2 gemeng.Hulle is bekend vir sy blou perde met horisontale rondings .
Franz marc was een van die stiigterslede vab Der Blaue Reiter. Hy wou die werklikheid van die mens in sy skilder werke wys , hy was die mees romantiese skilder van die Duitsers.Hy het sy harmonie in die natuur gekry Die drie blou perde is soos beelde gemodelleer en dit kontraseer met die helder rooi,groen en geel.

No comments:

Post a Comment