Monday 13 May 2013

Fauvisme



     Fauvisme
Drie Fraanse kunstenaars het sm spandeer op die dorpie Colliore.Met  hulle trug keer het hulle almal kunswerke uitgetal by slon dAutumn.Kykers was geskok met die gebruik van kleur wat so uiters anders was.
Almal wat n invloed gehaad het op Fauvisme was Vincent van Gogh met sy nie beskrywende en emosionele kleure,Paul Gauguin  het sy ideas baie beinvloed,George Seurat se suiwer kleure.
Hulle was gekenmerk op hulle naturalistiese temas uitgebeeld nie,maar alledaagse tonele.
Hulle onderwerpe was van wilde of dier agtige temas uitgebeeld nie.Maar alle daagse Tonele soos landskap.
Hulle kleur is sterk as wat n vorige temas.Ondergeskik aan kleur is gebruik om vorm lig en diepte uit beeld.
Henri Matisse
Hy was die belangrikste Fauvisme kunstenaar,en een van die meesters van moederne kuns.Hy was n prokereur begin en het toe kuns studier onder leiding van die onderwyser Mareau.Alhoewel Matisse se skilderye uniek voorkom, het hy baie stadig en moeisaam gewerk.Sy kuns weerspieel sy  lewe , die uitsig binne sy woonstel en die  ou man was hy aan n geleef het. Een van sy bekendste kunswerke die The green Stripe.Dit word deur n onkonvensionele manier uitgebeeld.Die werk het skokgolwe deur die Herfssalon gestuur weens die kras helder en intense kleur .DIt is n portret van sy vrou Hy was n denkbeeldige skilder .Hierdie werk is gekritiseer as ‘n beledeging vir n vrou’Matisse het glo op hierdie  kritiek gereageer deur te se dat hy nie vroue geskilder het nie maar skilderye.

No comments:

Post a Comment